January 23 2017

Photos from VSB Boerdery's post

Monsanto Presteer weer uitstekend. Koppe met van 18 tot 22 pitte word geoes. Kop gewig 450 tot 600g. Dankie Vader vir al U genade!

May 22 2017
Photos from VSB Boerdery

Photos from VSB Boerdery's post

Die hawer-oes vir 2017 lyk baie belowend!

July 28 2016
Photos from VSB Boerdery

Photos from VSB Boerdery's post

Nog n rekord oes. Hawer kuil 29.6 ton per hektaar. Net genade. Dankie Jesus.

April 30 2016
Photos from VSB Boerdery

Photos from VSB Boerdery's post

Genade van Bo! Mielies is perfek vir kuilvoer! Word Dinsdag 3 Mei gekuil. Kyk fotos van verskillende stande. Verskeie toetse is gedoen.

March 6 2016
Photos from VSB Boerdery

Photos from VSB Boerdery's post

Monsanto 62/84 begin nou mooi kop.

January 11 2016
Hoërskool Erasmus Landbou

Hoërskool Erasmus Landbou

VSB Boerdery shared Hoërskool Erasmus Landbou's post.

January 9 2016
Photos from VSB Boerdery

Photos from VSB Boerdery's post

Beeste byt darm nog vas tenspyte van min weiding oor.

January 9 2016
Photos from VSB Boerdery

Photos from VSB Boerdery's post

Wag vir die reen. Hoor die gedreun stadig nader beweeg.....

January 7 2016
Photos from VSB Boerdery

Photos from VSB Boerdery's post

Hoe groei mielies in die hitte? Al drie lees 50 Grade en of 120 Fahrenheit.

January 7 2016
Timeline Photos

Timeline Photos

Niks lekkerder as om op die trekker voorbereiding te doen in hierdie temperatuur nie.

January 4 2016

CLAAS kuiler werk lekker vinnig.